Description
AANLYNVERKOPE GESLUIT – KAARTJIES STEEDS BESKIKBAAR BY DIE DEUR (KAART OF KONTANT)
BLOEMFONTEIN MANNEKOOR 25 JAAR!
BFN MANNEKOOR in samewerking met NEDBANK bied aan:
BLOEMFONTEIN MANNEKOOR MUSIEKFEES
KAARTJIES: R120
DATUM: 6 September 2025
TYD: 19:00
PLEK: M.L. SPIESSAAL, ORANJE MEISIESKOOL
KUNSTENAARS: Mario Lategan, Ilse Fourie, Ella Kotzé Tango Etc, Three is not a Crowd, Anton Esterhuyse en sy Afrikaanse treffers, Willem Postma Gr 1-koor.