Please be advised that there is no need to print your tickets or proof of purchase. The list of attendees will be present at the door.
In the event of shows being postponed, tickets can be transferred to the new date or refunded minus R10 per ticket (admin fees). 

The Road to Mecca – 27 Maart 2025

Die ATKV-tak Gemeenskapsteater en DEVN Produksies bied aan:
The Road to Mecca
deur Athol Fugard.
Regie deur Niel van Niekerk.

Kaartjies: R100 elk

Datums: 26,27,28 Maart 2025
Tyd: 19:00
Plek: Doxa Deo-saal, Fichardpark
Ouderdomsbeperking: 13+ jaar oud

Sitplekke word bespreek op die “Checkout” blad. Rye A-J beskikbaar. Blaai af op die sitplekkaart om meer te sien. 

Vir meer inligting stuur ‘n WhatsApp-boodskap na 083 560 9178 of ‘n e-pos na bloemfonteingemeenskapsteater@gmail.com.

R100.00

97 in stock

Having trouble?

Description

Die drama handel ook oor die aanvaarding van die enkeling wat buite die samelewing sy/haar identiteit uitleef. Helen, en haar huis, is met minagting en vrees bejeen deur die inwoners van die dorpie. Haar goeie heelwat jonger en liberale vriendin, Elsa, is een van haar min ware vriende. Haar ander vriend in die dorp die konserwatiewe, en meer tradisionele dominee- figuur, Marius. Helen word ‘n speelbal tussen die twee se verwagtinge van haar lewe, totdat sy uiteindelig standpunt inneem en haar eie “Mecca” skep.

Die drama het universele waarde omdat dit elke toeskouer forseer om na binne te kyk en sy of haar, bron, van ware LIG te vind. Moenie hierdie kragtoer misloop nie.

Geen onder 13’s toegelaat nie. 

Event Details

Date: March 27, 2025

Start time: 19:00 SAST

End time: 21:00 SAST