De Oude Kraal Reiskring

R650.00R1 600.00

Clear

Description

Kom deel in ñ onvergeetlike “Reiskring” op die plaas!!! Ervaar musiek, kleure, geure, emosies en klank van naderby in ñ veilige omgewing. Die Reiskring is ñ mini “Kunstefees” in ñ dag… Jy gaan vyf verskillende vertonings in ñ klein groepie van minder as x30 mense gedurende die dag sien. Tydens die vertonings kan jy aan De Oude Kraal se heerlike geregte en gebak smul terwyl, jy lag, huil of diep emosie ervaar.

Jy kan uitsien na ñ Jazz vertoning met die ongelooflike Cezanne Yzelle, ñ kos demo deur Marie-Louise Nel wat begelei word deur Anton Esterhuyse op klavier. Vir die klassieke liefhebber is daar die bekroonde “Blactie ensemble” Diva Teresa De Wit onder begeleiding van Lesley-Ann Botha. Maak jou gereed vir ñ onvergeetlike vertoning “Liefde Johanna Petronella” deur Ilne Fourie wat in die Vrystaatse veld gaan afspeel. Dan is daar ook ’n paar ander verassings waarvoor jy sal moet wag en sien…

Vir die Sterrekykers en kampvuur storie liefhebbers is daar ñ aand/oorslaap pakket ook beskikbaar; braaipakke, braaibroodjies, slaaie en ontbyt ingesluit!!! As jy beide die dag en aand wil doen is jy meer as welkom, jy gaan egter net moet vinnig spring, want plekke is beperk!!!

Datum: 31 October 2020

Time: 12:00

Venue: De Oude Kraal Country Estate
40 km South of Bloemfontein
N1 Offramp 135

All Prices are per person

 

Additional information

Package

Day Package, Overnight Package, Combination Package

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “De Oude Kraal Reiskring”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Event Details

Start date: October 31, 2020

End date: November 01, 2020

Start time: 12:00 p.m.

Venue: De Oude Kraal

Directions: 40 Km South on the N1 from Bloemfontein, Offramp 135

Email: info@phoenixpro.co.za