Gerduan Kemp en Peter Cleff Live
September 13, 2019 –

59 Plenty
59 General Dan Pienaar Dr
Westdene
Bloemfontein, Free State 9301
South Africa
051 444 1683
Hierdie vertoning word by 59 Plenty in samewerking met Gallery on Leviseur gehou. Toegang is GRATIS. Gerduan Kemp en Peter Cleff is bekend op YouTube vir hulle 'covers' van bekende liedjies soos 'Iris' en 'The Sound of Silence' wat tans meer 10 000 views op YouTube het. Kom luister na bekende Afrikaanse en Engelse liedjies soos Gone Gone Gone, Lisa se Klavier, Vier Seisoene Kind en vele meer. Na die groot sukses van Gerduan Kemp se eerste enkelsnit, Vergewe My as Ek, word Gerduan se tweede enkeslnit ook by hierdie vertoning vrygestel